
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 7 - Jul 12
For Your Every Summer RSVP, with Code: SUMMER15
Description
Hetta Elizabetha en die Wêreld op haar SkouersISBN 978 0 620 72383 1 Die tweede prenteboek in Murray & Me se idioom reeks, Hetta Elizabetta en die Wreld op haar Skouers, is n noodsaaklike toevoeging tot enige kinder boekrak. Die boek is weereens geskryf deur die aktrise Milan Murray en kleurvol geillustreer deur Marisa du Toit. Die boek is in rym geskryf met n fokus op alliterasie, assonansie en metrum. Die strofes is in tradisionele limiriek vorm gedruk, sodat die leser maklik die ritme kan
ISBN 978-0-620-72383-1
Die tweede prenteboek in Murray & Me se idioom-reeks, “Hetta Elizabetta en die Wêreld op haar Skouers”, is ’n noodsaaklike toevoeging tot enige kinder-boekrak. Die boek is weereens geskryf deur die aktrise Milan Murray en kleurvol geillustreer deur Marisa du Toit.
Die boek is in rym geskryf met ’n fokus op alliterasie, assonansie en metrum. Die strofes is in tradisionele limiriek-vorm gedruk, sodat die leser maklik die ritme kan volg. Dit maak die boek dus ideaal vir selflees sowel as voorlees.
Grondslagfase leerders is almal in verskillende stadiums in hulle verstaan van abstrakte denke. Hierdie idioom-boek gebruik ‘n konkrete storie om die abstrakte idioom ‘dra die wêreld op sy skouers’ verstaanbaar te maak. Daarmee saam word gesprek uitgelok oor probleme, sorge en bekommernisse en wat ons daarmee kan doen.
Hetta Elizabetta is ‘n sewejarige wat swaar dra aan alles wat haar pla. Op ‘n dag, word die stapel probleme te veel en te swaar... Wat nou?
Shipping Notes
- Free Standard Shipping on $100+ Orders to the USA.
- Except Preorder products are shipped in 48 hours.
- Delivery to the USA:
- Standard Shipping : 3-10 business days
- If time is of the essence, please consider selecting expedited delivery for faster service.
Exchange/Return Notes
- We offer a 30-day return/exchange service after receiving.
- Final sale items are not eligible for returns or exchanges.
- To process your return/exchange, please contact us at [email protected]
- Please click here for more details>>> Return & Exchange Policy